Nog ’n informele huis opgerig

KIMBERLEY – Nog ’n informele huis is in die veld oorkant Buco in Herculesstraat opgerig. FiND iT het verlede week berig oor ’n informele huis wat in dié veld opgerig is. Inwoners van die gebied is baie bekommerd dat nog huis binnekort opgerig gaan word. FiND iT het verlede...

KIMBERLEY – Nog ’n informele huis is in die veld oorkant Buco in Herculesstraat opgerig. FiND iT het verlede week berig oor ’n informele huis wat in dié veld opgerig is.

Inwoners van die gebied is baie bekommerd dat nog huis binnekort opgerig gaan word.

FiND iT het verlede week navraag by Thoko Riet, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, gedoen en sy het bevestig dit is onwettig om enige struktuur sonder die munisipaliteit se toestemming op te rig. Die munisipaliteit sou ondersoek instel.

Tot op hede is die eerste informele huis nie verwyder nie.

FiND iT het weer navraag by Riet gedoen

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde