Nog ‘n persoon dood a-pokke dood

Lees ook :

Nog iemand dood aan A-pokke
Nog iemand dood aan A-pokke fotokrediet: Canva

Lees ook: Gautenger sterf aan apokke

KWAZULU-NATAL. – Nog ’n persoon is oorlede aan apokke, dié keer in KwaZulu-Natal.

Die man (38) is in Mgungudlovu in die hospitaal opgeneem, maar is dood dieselfde dag wat sy uitslae bekend was. Hy het hoofpyn, moegheid, spierpyn, ’n seer keel en mondulkusse gehad.

Die departement van gesondheid het mense met soortgelyke simptome aangemoedig om dadelik toetse te laat doen.

Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het gesê Suid-Afrika probeer entstof teen die siekte kry.

Bronne: eNCA, IOL, Dev Discourse

Lees ook: Gautenger sterf aan apokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief