Nog ’n verdagte word gesoek vir Lusikisiki-slagting

Lees ook :

Nog ’n verdagte word gesoek vir Lusikisiki-moorde
Nog ’n verdagte word gesoek vir Lusikisiki-moorde fotokrediet: SAPD

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis geneem vir Lusikisiki-massaskietery

LUSIKISIKI. – Die polisie in Lusikisiki is op soek na nog ’n verdagte in die Lusikisiki-massamoorde.

Songezo (Mashiya) Vuma word gesoek vir sy moontlike rol in die moord op 18 mense in Lusikisiki op 28 September vanjaar.

’n Voorlopige ondersoek het die SAPD rede gegee om te dink Vuma kan help om die moorde op te los.

Nog sowat sewe ander verdagtes is vir die moorde in hegtenis geneem. Die saak is tot 26 November uitgestel.

Bronne: SAPD

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis geneem vir Lusikisiki-massaskietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief