Lees ook: KYK: Moontlike tornado naby Harrismith gesien
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir Tosca, Hotazel, Vryburg, Kuruman, Taung, Bloemhof, Wolmaransstad, Barkly-Wes, Warrenton, Welkom en Dealesville.
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap is uitgereik.
Bronne: Saws



