Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik.
Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan
‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap uitgereik.
Daar is ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir dele van die Noord-Wes, Vrystaat en KwaZul-Natal uitgereik.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: 18 dood nadat boot met migrante omslaan





