Brekende Nuus
Afrikaans

Nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir dele van die Noord-Wes en Noord-Kaap uitgereik.

Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Daar is ‘n moontlikheid van skade aan infrastruktuur, onderbreking van munisipale en noodsaaklike dienste, hael en oorstromings.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing is vir vandag vir dele van die Vrystaat en Oos-Kaap uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van skade aan infrastruktuur, onderbreking van munisipale en noodsaaklike dienste, hael en oorstromings.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering en om lopende water en verspoelde paaie te vermy.

Bron: SAWD

Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik