Daily lotto uitslae vir 4 Desember 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 04, 06, 21, 26, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,105 op Thursday 4 December 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 04, 06, 21, 26, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – Sers. Marcel Dorasamy, wat by die Berea-speurders gestasioneer is, is Dinsdag tydens ‘n beplande lokvaloperasie in Phoenix deur Opod in hegtenis geneem.…
Probeer vanaand iets nuut en maak die Sticky, Sour, and Sweet Boneless Beef Ribs van iBEEF gaar. Bestel jou vleis op die iBEEF-toep deur…
WES-KAAP. – ‘n Volwasse man is dood ná ’n voorval by die Duncan-dokke, Tafelbaai-hawe, terwyl ’n seun (5) na ‘n hospitaal geneem is. Die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir dele van die Noord-Wes en…
KAAPSTAD. – Daar lê ‘n besige naweek voor vir Kaapstad met verskeie sportgeleenthede wat van 5 tot 7 Desember plaasvind. Lees ook: Kaapstad beplan…
FRANKRYK. – Drie tieners, 14, 15 en 19 jaar oud, is gister dood nadat die voertuig waarin hulle gery het van die pad in…
GAUTENG. – Jacobus Stefanus Geldenhuis (65) het Donderdag op 21 aanklagte van bedrog en geldwassery, waartydens sy slagoffers altesaam R100 miljoen verloor het, in…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het aangekondig padwerke het in Milnerton, Melkbosstrand, Mamre en Atlantis begin. Die projek sal na verwagting op 27 Januarie…
VSA. – Die Demokrate van die Amerikaanse huisoorsigkomitee het foto’s en video’s van die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein se eiland vrygestel. Lees ook: Jeffrey…