Novak Djokovic bring hulde aan sy vrou na 10 jaar saam

Lees ook :

Foto: Instagram (djokernole)

Novak Djokovic het in ‘n roerende Instagram-boodskap hulde aan sy vrou, Jelena, gebring. Hulle is vandag 10 jaar saam.

Hy skryf:

Ten years of dreams,

Ten years as islands,

Ten years as streams.

Ten years as parents,

Ten years as one,

Ten years of dancing,

Ten years of fun.

Ten years of yoga,

Ten years we stretch,

Ten years of dogs,

Ten years go fetch.

Ten years of flying,

Ten years at sea,

Ten years of you,

The best part of me.

Ten years of tennis,

Ten years of balls,

Ten years of triumph,

Ten years of falls.

Ten years as teammates,

Ten years together,

Ten years Jelena,

I love you forever.

I love you.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief