NSRI Gqeberha op soek na vermiste Indiese vragskipbemanningslid

Lees ook :

NSRI Gqeberha op soek na vermiste Indiese vragskipbemanningslid
NSRI Gqeberha op soek na vermiste Indiese vragskipbemanningslid fotokrediet: NSRI

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

ALGOABAAI, GQEBERHA. – Die NSRI Gqeberha is op soek na ‘n Indiese vragskipbemanningslid (31) wat glo Saterdag oorboord geval het in Algoabaai.

Dit word geglo die man het tussen 17:00 en 18:00 oorboord geval en “man overboard”-alarm is gemaak.

Die man is steeds vermis en skepe wat daar verbygaan, word gevra om op die uitkyk te wees vir enige tekens van hom.

Bronne: National Sea Rescue Institute

Lees ook: Cholera-medisyne raak op te midde van uitbrake

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief