Kyk: Haelstorm tref Groot-Brak
Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,465 op Monday 4 March 2024.
Inwoners het beeldmateriaal van die haelstorm op sosiale media gedeel.
'n Bejaarde egpaar is Sondagoggend vroeg op hulle plaas in die Lutzville-area aangeval.
'n Verdagte wat glo tydens 'n argument 'n man doodgeskiet het, word deur die polisie gesoek.
'n Video-opname word op sosiale media gedeel van 'n vrou wat om hulp skree vir 'n man by Steve Biko- akademiese hospitaal.
Hy het haar glo tydens 'n rusie verwurg.
Die SA-weerdiens voorspel swaar reën, sterk winde, erge donderstorms, weerlig en hael.
Die bestuurder van die ander voertuig en ses kinders tussen die ouderdom van drie en 16 is na die naaste hospitaal vervoer.
'n Apteker wat glo onwettig skedule 5-medikasie in groot hoeveelhede aan jongmense verkoop, is in hegtenis geneem.
Die polisie vra hulp om 'n vermiste kleuterseun op te spoor.