Nuutste Covid-19-syfers in die Noord-Kaap

Lees ook :

Alhoewel die Noord-Kaap steeds die provinsie met die minste aantal Covid-19-gevalle in die land is, styg die syfers steeds daagliks.

Sedert die laaste aankondiging het die syfer in die provinsie met 338 gestyg. Daar is nou 4 741 gevalle.

Die Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik is die distrik met die meeste aktiewe gevalle in die provinsie.

Daar is in totaal 29 sterftes weens die virus in die provinsie aangekondig. Daar is ook 1 389 persone van die virus genees.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief