Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg 61 gevalle van die virus in die Noord-Kaap bevestig.
Daar is nou ‘n totaal van 465 bevestigde gevalle van Covid-19 in die provinsie, waarvan 186 van die virus genees is en een oorlede is. Daar is nou 276 aktiewe gevalle in die provinsie.
Gevalle volgens distrik
Frances Baard-distrik
12 – Phokwane-munisipaliteitsdistrik
118 – Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik
4 – Magareng-munisipaliteitsdistrik
5 – Dikgatlong-munisipaliteitsdistrik
Pixley ka Seme-distrik
19 – Emthanjeni-munisipaliteitsdistrik
36 – Thembelihle-munisipaliteitsdistrik
90 – Umsombomvu-munisipaliteitsdistrik
13 – Renosterberg-munisipaliteitsdistrik
2 – Siyancuma-munisipaliteitsdistrik
2 – Siyathemba-munisipaliteitsdistrik
10 – Ubuntu-munisipaliteitsdistrik
17 – Kareeberg-munisipaliteitsdistrik
ZF Mgcawu-distrik
24 – Dawid Kruiper-munisipaliteitsdistrik
1 – Kgatelopele-munisipaliteitsdistrik
53 – Tsantsabane-munisipaliteitsdistrik
10 – Kai !Garib-munisipaliteitsdistrik
3 – !Kheis-munisipaliteitsdistrik
Namakwa-distrik
5 – Hantam-munisipaliteitsdistrik
2 – Karoo Hoogland-munisipaliteitsdistrik
6 – Khai-Ma-munisipaliteitsdistrik
4 – Nama Khoi-munisipaliteitsdistrik
1 – Kamiesberg-munisipaliteitsdistrik
John Taolo Gaetsewe-distrik
18 – Ga-Segonyana-munisipaliteitsdistrik
9 – Gamagara-munisipaliteitsdistrik
1 – Joe Morolong-munisipaliteitsdistrik