Nuwe minimum lone eersdaags in werking

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Die departement van werkskepping en arbeid het nuwe minimum lone in die Staatskoerant afgekondig. Die nuwe minimum lone tree vanaf 1 Maart 2025 in werking.

Nomakhosazana Meth, die minister van die departement, het die aanpassing op 31 Januarie 2025 onderteken. Die nasionale minimum loon styg vanaf 1 Maart 2025 van R27.58 tot R28.79 per uur.

Dit sluit lone vir plaaswerkers en huiswerkers in.

Sien die volledige aankondiging in die Staatskoerant hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief