Lees ook: Man se liggaam in oop veld gevind
MALEISIЁ. – Maleisië se kabinet het ingestem om ‘n nuwe soektog te loods na die vermiste MH370-vliegtuig wat tien jaar gelede verdwyn het.
Die vliegtuig met 239 persone aan boord het in 2014 tydens ‘n vlug van Kuala Lumpur na Beijing verdwyn. Die vliegtuig is nooit gevind nie.
‘n Maatskappy wat in die VK en VSA gebaseer is, gaan die soektog in ‘n nuwe area in die suidelike Indiese Oseaan lei.
Bronne: Daily Mail, Mirror, BBC
Lees ook: Man se liggaam in oop veld gevind





