Oekraïne sê Rusland oortree skietstilstand

Lees ook :

Oekraïne beskuldig Rusland van oortreding van skietstilstand fotokrediet: Canva

OEKRAÏNE. – Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat dit 734 keer hulle eie skietstilstand oortree het.

Lees ook: Rusland en Oekraïne val mekaar aan voor 3-dagskietstilstand

Oekraïense owerhede het beweer Rusland het binne die eerste paar uur van die 3-dagskietstilstand sowat agt dorpe aangeval.

Rusland se verdedigingsminister, Andrii Sybiha, het beweer Oekraïne het 488 aanvalle op Russiese teikens uitgevoer sedert die skietstilstand gister begin het en het twee keer deur die grens in die Kursk-gebied probeer breek. Hy het die skietstilstand as ‘n “grap” bestempel.

Pres. Poetin het ’n skietstilstand aangekondig vir die Tweede Wêreldoorlog-oorwinningsdagvieringe wat sal tot 10 Mei sal aangaan.

Bronne: RTE, US News, The Colombian

Lees ook: Rusland en Oekraïne val mekaar aan voor 3-dagskietstilstand

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief