Oekraïne teiken Rusland met hommeltuigaanval

Lees ook :

Oekraïne teiken Rusland met hommeltuigaanval
Oekraïne teiken Rusland met hommeltuigaanval fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan

RUSLAND. – 13 mense is beseer in ’n hommeltuigaanval deur Oekraïne wat ’n massiewe ontploffing en brand veroorsaak het.

Oekraïne het gister ’n hommeltuigaanval geloods op Toropets, Rusland. Volgens Reuters is ’n groot ammunisiedepot getref, wat ’n massiewe ontploffing en brand tot gevolg gehad het.

Bronne: Reuters, BBC, NBC News

Lees ook: Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief