Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan

Lees ook :

Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan
Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan fotokrediet: Canva

Lees ook: Vlugte na Midde-Ooste vir nog ‘n week opgeskort

RUSLAND. – Oekraïne het oornag nege streke en minstens twee vliegvelde in Rusland met vuurpyle en hommeltuie aangeval.

‘n Noodtoestand is in Belgorod verklaar na vuurpyle van Oekraïne die streek getref het.

Poetin het gesê Oekraïne het op 6 Augustus Kursk ingevaar om in ‘n sterker posisie te wees met toekomstige skietstilstandsamesprekings.

Die VSA het gesê hulle dink Oekraïne se doel met die Kursk-operasie is om Rusland te dwing om hulle troepe uit Oekraïne te onttrek om sodoende Rusland te kan verdedig.

Bronne: Daily Express, Daily Mail, Evening Standard

Lees ook: Vlugte na Midde-Ooste vir nog ‘n week opgeskort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief