Old Mutual dok op ná klagtes op sosiale media

Lees ook :

Old Mutual dok op na klagtes op sosiale media
Old Mutual dok op na klagtes op sosiale media fotokrediet: Canva

Lees ook: OVK kritiseer DA se brief aan Amerika

Old Mutual was onlangs in die spervuur op sosiale media na ’n vrou gekla het hulle het ’n hofbevel verontagsaam.

Sebabatso Molefi het op sosiale media gekla Old Mutual het glo geweier om haar ma se pensioen uit te betaal. Sy het gesê hulle het in Desember al ‘n hofbevel gekry. Nog mense het daarna begin kla dat hulle gesukkel het om geld by Old Mutual te kry.

Old Mutual het Molefi ontmoet en ’n ooreenkoms bereik om die pensioengeld uit te betaal. Die Old Mutual-woordvoerder het die familie bedank vir hulle tyd en om verskoning gevra oor hoe die probleem hanteer is.

Hulle het gesê hulle sal werk daaraan om hulle diens te verbeter.

Bronne: IOL, SA People, The Citizen

Lees ook: OVK kritiseer DA se brief aan Amerika

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief