Olietenkskip bots met vragskip wat natriumsianied vervoer

Lees ook :

Olietenkskip bots met vragskip wat natriumsianied vervoer fotokrediet: X

ENGELAND. – ’n Vragskip met natriumsianied het gister met ’n olietenkskip wat brandstof vir die VSA-weermag vervoer naby Hull, Engeland gebots.

Lees ook: Lusikisiki-massaskietery-saak tot April uitgestel

Die vragskip en tenkskip het albei aan die brand geraak en die brandstof op die tenkskip het in die see beland. Dit is onbekend of die giftige natriumsianied ook in die see beland het.

Een bemanningslid van die vragskip is steeds vermis, maar die soektog na hom is gisteraand opgeskort.

Greenpeace UK het kommer uitgespreek oor die impak wat die botsing op die omgewing sal hê en watter skade dit moontlik aan seediere kan berokken.

Bronne: Evening Standard, Daily Mail, The Independent

Lees ook: Lusikisiki-massaskietery-saak tot April uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief