Powerball uitslae vir 11 Maart 2025
Boerpotte: PowerBall: R43 miljoen PowerBall Plus: R33 miljoen Uitslae: PowerBall: 08, 28, 30, 44, 48. Powerball: 02. PowerBall Plus: 02, 09, 19, 22, 24. Powerball: 19.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,837 op Tuesday 11 March 2025.
Boerpotte: PowerBall: R43 miljoen PowerBall Plus: R33 miljoen Uitslae: PowerBall: 08, 28, 30, 44, 48. Powerball: 02. PowerBall Plus: 02, 09, 19, 22, 24. Powerball: 19.
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (46) van Bultfontein is op onder meer aanklagte van regsverydeling en meineed gearresteer, nadat sy ‘n vals ontvoeringsaak vir “haar”…
GAUTENG. – Abraham Molelekwa (33) is vir die steekdood van Maria Mnguni (47), sy vrou, op 31 Desember 2023, voor hulle jongste dogter (10),…
Die MK-party het gedreig met ’n nasionale stilstand as BTW verhoog word. Dit volg na die begrotingtoestpraak in Februarie tot môre uitgestel is oor…
LIMPOPO. – ‘n Man en sy verloofde is in Januarie 2024, terwyl hulle op pad was, van ‘n groot som geld beroof wat volgens…
BALOCHISTAN, PAKISTAN. – Pakistanse militante van die Baloch Liberation Army het ’n trein vol passasiers aangeval en gekaap. Lees ook: Rusland deur hommeltuigaanval getref…
KWAZULU-NATAL. – Aariya Sewnarian (2) is kritiek beseer en in die hoësorgeenheid van ‘n Durbanse hospitaal opgeneem, nadat sy glo by haar dagsorgsentrum van…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Voetganger is Sondag deur twee voertuie raakgery terwyl hy die Gopalall Hurbanspad naby Frasers probeer oorsteek het. Reaction Unit South Africa…
VRYSTAAT. – Mokete Jacob Mokoena (58), die voormalige waarnemende bevelvoerder van Tweeling-polisiestasie, is tot drie jaar direkte tronkstraf vir veediefstal gevonnis. Mojalefa Senokoatsane, woordvoerder…
RUSLAND. – Sowat drie mense is dood en verskeie beseer na ’n “massiewe” hommeltuigaanval oornag deur Oekraïne op Rusland geloods is. Sewe geboue is…