Olimpiese fakkel nou in Frankryk

Lees ook :

Olimpiese fakkel nou in Frankryk
Olimpiese fakkel nou in Frankryk fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Suid-Afrikaanse Courtnae Paul mik vir Olimpiese breakdance glorie

FRANKRYK. – Die Olimpiese fakkel het na 12 dae ter see vanaf Griekeland in Frankryk aangekom.

Duisende mense was by die poort in Marseille om die seilskip, die Belem, met die Olimpiese fakkel in te wag. Die fakkel is deur die Olimpiese gouemedaljewenner in swem by die 2012-Spele, Florent Manaudou, van die skip afgedra.

Die fakkel sal nou oor 11 weke deur minstens 10 000 draers deur meer as 450 dorpe gedra word tot die Olimpiese Spele se opening in Parys op 26 Julie.

Bronne: DW – South Africa, AP News, The Washington Post

Lees ook: Suid-Afrikaanse Courtnae Paul mik vir Olimpiese breakdance glorie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief