Nuusflits Uitgawe 1,531 — Thursday 9 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,531 op Thursday 9 May 2024.
Voormalige NSFAS-beurshouers moet geld terugbetaal
Die Suid-Afrikaanse regering doen ’n beroep op vroeëre begunstigdes van die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) om hulle lenings te begin terugbetaal. Alle…
Polisie onderneem ‘Safer Schools’-programme
GAUTENG. – Veilige skole is ‘n prioriteit vir die lede van die Meyerton-polisiëringsarea. Verskeie rolspelers het Hoërskool Meyerton besoek. Konst. Tlaleng Moloi sê besoeke…
Vermeende misdadigers deur polisie doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Twee vermeende misdadigers is vandag tydens ‘n skietery en hoëspoedjaagtog met die polisie by die kruising van Tara- en Badullastrate in Wentworth…
Columbus, die rob, word gebad
KNYSNA, WES-KAAP. – ‘n Jong volwasse suidelike olifantseerob genaamd Columbus moes onlangs gewas word nadat hy in die Knysna-riviermonding aan land gegaan het. Volgens…
Verkiesingsplakkate op kragstrukture is onwettig
Die kragvoorsiener Eskom waarsku politieke partye tydens die laaste paar weke van verkiesingsveldtogte dat die aanbring van plakkate op kragstrukture onwettig is. Volgens Eskom…
Bejaarde man slaan glo vriend oor geld dood
GAUTENG. – ‘n Bejaarde man (61) is in hegtenis geneem nadat hy glo Dinsdagaand ‘n vriend (62) op plot 108 in Danie Bezuidenhoutstraat in…
Man gevonnis wat meisie doodsteek en bendes die skuld gee
WES-KAAP. – Ricardo Jacobs (39) is Woensdag in die Beaufort Wes-streekhof tot 20 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Hy het Samantha May (24) op 6…
Leerder (9) steek glo ander leerder op Brandfort dood
BRANDFORT, VRYSTAAT. – ’n Seun(11) van WSM Malothe Primay School is na bewering Woensdagmiddag naby sy huis op Brandfort deur ’n mede-leerder (9) doodgesteek.…
KYK: Steve Hofmeyr deel die hele KI-lied ‘Rut’
Steve Hofmeyr deel die hele lied “Rut” wat hy op 10 Maart met KI gemaak en gedeeltelik op 27 Maart op Facebook geplaas het.…