Brekende Nuus
Afrikaans

Onbekende persone probeer inbreek by Gautengse OVK-pakhuis

Onbekende persone probeer inbreek by OVK Gautengse pakhuis

fotokrediet: Canva
Onbekende persone probeer inbreek by OVK Gautengse pakhuis fotokrediet: Canva

Lees ook: Verdagtes in moord op MK-partylede glo aangerand op pad hof toe

GAUTENG. – Die OVK het bevestig ’n groep onbekende persone het gisteraand by hulle Gautengse provinsiale pakhuis probeer inbreek.

Volgens die OVK het die onbekende persone ’n trok wat die verkiesingmateriaal na die pakhuis teruggeneem het, agtervolg. Die groep het glo toe by die pakhuis probeer inbreek.

Die polisie is besig om die saak te ondersoek.

Volgens die OVK is niks by die pakhuis gesteel nie.

Bronne: OVK

Lees ook: Verdagtes in moord op MK-partylede glo aangerand op pad hof toe