Verdagtes in moord op MK-partylede glo aangerand op pad hof toe

Lees ook :

Verdagtes in moorde op MK-Party lede glo aangerand op pad hof toe
Verdagtes in moorde op MK-Party lede glo aangerand op pad hof toe fotokrediet: Canva

Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir moorde op MK-partylede

PALM RIDGE. – Die vier verdagtes in die moord op twee MK-partylede het beweer hulle is aangerand op pad na die Palm Ridge-landdroshof.

Sithembile Magasela, Jackson Mphahlele, Mduduzi Ranyao en Sipho Xaba was gister in die hof vir hulle formele borgaansoek. Hulle is vir die moord op Xolani Mkhwanazi en Bongani Nzimande in hegtenis geneem.

Die verdagtes se prokureur het beweer hulle is aangerand op die bus wat hulle na die gevangenis moes vervoer. Die prokureur, Peter Zwane, het gevra sy kliënte moet na die Boksburg-gevangenis geskuif word vir hulle veiligheid.

Hulle borgaansoeke gaan vandag voort.

Bronne: IOL, EWN, KAYA959

Lees ook: Verdagtes in hegtenis vir moorde op MK-partylede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief