Onbekende siekte in China oorweldig hospitale met pasiënte

Lees ook :

Onbekende siekte in China oorweldig hospitale met pasiënte fotokrediet: Canva

Lees ook: Donald Trump 10 Januarie gevonnis in swyggeldsaak

China. – Hospitale in China is volgens verslae oorweldig met pasiënte na ’n uitbraak van ’n onbekende siekte.

Daar is video’s op sosiale media van lang rye pasiënte wat in hospitale wag en ouers wat saans met siek kinders in pediatriese eenhede moet wag. Plaaslike media het berig die virus is ’n menslike “metapneumorivus” (HMPV) wat gewoonlik ’n verkoue-tipe siekte veroorsaak.

Owerhede het nog nie die presiese aard van die siekte bevestig nie.

Bronne: Daily Mail, The Mirror, Express

Lees ook: Donald Trump 10 Januarie gevonnis in swyggeldsaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief