HARRISMITH. – Verskeie plasings is op Facebook gedeel van ‘n tornado wat gister naby Harrismith gesien is.
Lees ook: Tornado in Germiston veroorsaak geen skade nie
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog nie bevestig of daar ‘n tornado naby Harrismith was nie – geen radarbevestiging is uitgereik nie.
Tornado’s is moontlik wanneer daar sterk donderstorms en wind in ‘n gebied is.
Bronne: Vox Weather Facebook, Storm Report SA Facebook





