Ondersoek na beweerde sluipmoordaanslag op SAID-advokaat duur voort

Lees ook :

Owerhede ondersoek nog beweerde sluipmoordaanslag op SAID advokaat
Owerhede ondersoek nog beweerde sluipmoordaanslag op SAID advokaat fotokrediet: Canva

Lees ook: SAID-advokaat drie keer geskiet in beweerde sluipmoordpoging

KZN. – Die SAID-advokaat Coreth Naudé is verlede Donderdag deur twee onbekende verdagtes in ’n beweerde sluipmoordaanslag geskiet.

Die Valke het die ondersoek oorgeneem, maar verskeie partye wil hê die ondersoek moet vinniger vorder. Die minister van justisie, Thembi Simelane, het die aanval veroordeel en sy en die Freedom Under Law Society of Advocates for Transformation en die SAID wil hê die verdagtes moet gekry word.

Naudé was besig met ‘n belastingondersoek vir die SAID met betrekking tot die sakevrou, Shauwn Mkhize.

Bronne: EWN, News365, Politics Web

Lees ook: SAID-advokaat drie keer geskiet in beweerde sluipmoordpoging

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief