Onderwyseres se liggaam langs drafpaadjie gevind

Lees ook :

Foto: Hoërskool Delta Park

GAUTENG. – Kirsten Kluyts (34), ‘n onderwyseres van Hoërskool Delta Park in Johannesburg, se lewelose liggaam is op 29 Oktober deur ‘n verbyganger aan die kant van ‘n drafpaadjie in die George Lea-park in Parkmore gevind.

Kol. Dimakatso Nevhuhulwi sê die omstandighede van die onderwyseres se moord word deur die polisie ondersoek. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Kluyts het die oggend op wat veronderstel is om ‘n veilige sportklub in Sandton te wees, se gronde gaan draf, waarna sy dood gevind is. Medelye stroom in vir die geliefde onderwyseres.

Parkmore Community Association het die volgende plasing gedeel:

We are so deeply saddened to hear about the tragic loss of a beautiful soul in Parkmore. Last weekend, we lost an incredible woman to an unthinkable act of violence.

Our hearts are heavy, and our thoughts are with her family and loved ones during this incredibly difficult time.

In memory of Kirsten Kluyts, may we strive for a world where such senseless acts of violence are eradicated. Let us honour her legacy by promoting kindness, compassion, and love in our own lives.

Hoërskool Delta Park het die afsterwe van die geliefde onderwyseres soos volg aangekondig:

Bronne: SAPD, Hoërskool Deltapark en Parkmore Community Association

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief