Ongeluk eis een, twee gevlieg

Lees ook :

Foto's: Emer-G-Med

PRETORIA, GAUTENG. – Een persoon is dood en twee kritiek beseer tydens ‘n ongeluk wat Vrydag op die R25 in die Welbekend-area plaasgevind het.

EMER-G-MED sê verskeie voertuie het teen ‘n hoë snelheid gebots.

Twee persone wat kritiek beseer is, is vir verdere mediese versorging met Netcare 911- en HALO- mediese helikopters na spesialisfasiliteite gevlieg.

‘n Man wat vermoedelik in sy 30’s is, is noodlottig beseer en is op die toneel dood verklaar.

Die pad was vir opruimingswerk gesluit.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief