Ongeluk in Oliverweg

Lees ook :

KIMBERLEY. – Twee voertuie het in Oliverweg voor Kimberley Junior gebots.

Een baan word versper. Wees asseblief versigtig indien julle in daardie area is.

Nooddienste is op die toneel.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief