Ontmoet die sesde sterkste man in die wêreld!

Lees ook :

Glo dit of nie, maar Johan Daniel Els (40), die sesde sterkste man in die wêreld, is op skool geboelie.

“As gevolg van die geboelie op skool, het ek besluit het om sterk te wees, sodat ek myself kan verdedig,” vertel die man wat in 2018 die titel van die sesde sterkste man by die world strongest man-kompetisie gewen het.

Dié taverne-bestuurder neem aan die ope klas kategorie bo 105 kg deel.

In dié stadium oefen Johan, wat 163 kg weeg, vyf dae ‘n week drie tot vier ure. Tans bench hy 250 kg terwyl hy ‘n Afrika-rekord van 405 kg deadlift.

“My raad aan enigeiemand wat strong man wil doen, is om nie  haastig te wees nie. Krag vat tyd en harde werk om te bou.”

Indien jy van Johan se deelnames wil kyk, volg hom op YouTube deur sy naam in te tik.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief