Onttrekking van soldate uit DRK begin

Lees ook :

Foto: SANW soos per Bloemfontein Skou

Die SANW het beplan om vanaf 29 April te begin om soldate wat in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, in fases te onttrek.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sê in ‘n verklaring die besluit is op 13 Maart tydens ‘n aanlyn vergadering deur staatshoofde en die regering oorgedra. Die onttrekking van die soldate en toerusting vanaf Goma sal per goedgekeurde padroete deur Rwanda en Tanzanië gedoen word en sal in fases gebeur.

Minister Angie Motshekga sal vanoggend om 10:00 ‘n inligtingsessie in Pretoria oor die onttrekking van die soldate hou.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief