Ontwikkelende storie: Ses persone doodgeskiet

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – Ses persone is Sondagaand in Qumbu doodgeskiet. Vier persone wat gewond is, is vir behandeling na ‘n hospitaal geneem.

AO Majola Nkholi sê verdagtes het op die slagoffers toegesak en hulle geskiet. Die motief vir die insident is tans nog onduidelik.

Meer inligting sal later bekendgemaak word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief