Nuusflits Uitgawe 1,822 — Monday 24 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,822 op Monday 24 February 2025.
Nuwe bewyse spreek man na 30 jaar uit tronk vry
INTERNASIONAAL. – Gordon Cordeiro (51) van Hawaii is vrygelaat nadat hy 30 jaar tronkstraf vir ‘n 1994-moord in Maui toegesluit is. DNS en nuwe…
Kinders sien ma se liggaam deur venster
MPUMALANGA. – Die kinders van ‘n vrou (39) het Sondag op Wakkerstroom hulle ma se liggaam op ‘n bed gesien lê toe hulle deur…
Bejaarde vrou erg tydens ‘huisroof’ aangerand
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, in haar 70’s, het vandagoggend (Maandag), ernstige beserings tydens ‘n beweerde huisroof by haar huis in Evansstraat, Glenwood, Durban, opgedoen.…
Uitbraak van kommandowurms in verskeie provinsies aangemeld
‘n Uitbraak van die Afrika-kommandowurm is in verskeie provinsies aangemeld en sluit veral Groblersdal, Carolina, Badplaas, Pretoria-Noord en Bronkhorstspruit in. Volgens Agri Limpopo, waar…
Kleuterseun van verdrinking gered
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleuterseun (3) is Sondag van verdrinking in Umzumbu deur lewensredders uit die water gered, waarna hy suurstof gekry het. Med Evac…
Oor Nuusflits | Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant
Nuusflits is Suid-Afrika se nasionale aanlynkoerant. Ons publiseer daagliks Afrikaanse nuus uit al nege provinsies, gratis en op enige toestel. Ons dek die grootste…
Reeksverkragter lewenslank en 180 jaar addisioneel gevonnis
OOS-KAAP. – Mziwoxolo Zozi (44) is in die Mthatha-hooggeregshof vir ‘n reeks geweldsmisdade wat in die loop van ses jaar gepleeg is, gevonnis. Lt.kol.…
KYK: Verskeie sakepersele toegemaak, waarvan ‘n bakkery weens kakkerlakke
Beeldopnames in berig. GAUTENG. – Die Pick n Pay in Blu Valley Centre in Centurion is Vrydag deur die Stad Tshwane saam met die…
KYK Brekende Nuus: Vyf vermeende rowers deur polisie doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Vyf vermeende rowers is Sondagaand tydens ‘n skietery met die polisie in Lindelani, in Ntuzuma, doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda sê die polisie…