Lees ook: Donderstormwaarskuwing vir verskeie dele van die land uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor oorstromings, sterk winde en weerlig in verskeie provinsies.
‘n Vlak 2-waarskwuing vir erge donderstorms wat kan lei tot oorstromings in dele van die provinsie is vir Gauteng uitgereik.
Gauteng, Mpumalanga en dele van die Vrystaat word gewaarsku oor oorstromings, sterk winde en weerlig.
Nog ‘n vlak 2-waarskuwing vir reën is vir KwaZulu-Natal uitgereik.
Bronne: EWN, SA People, The Africa, VN Explorer
Lees ook: Donderstormwaarskuwing vir verskeie dele van die land uitgereik





