Lees ook: KYK: Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim oor swaar reën
’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge reën is uitgereik vir Bizana, Stutterheim, Komga, Butterworth, Dutywa, Libode, Port St Johns en Lusikisiki.
Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens is daar ’n gevaar van oorstromings en motoriste word gewaarsku om versigtig te wees op die pad.
Bronne: SAWS
Lees ook: KYK: Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim oor swaar reën