OR Tambo-Iughawe ontvang bomdreigement

Lees ook :

Foto: OR Tambo Internasionale Lughawe Facebook-blad

Die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park is gisteraand te midde van ‘n bomdreigement tot stilstand gebring.

Die lughawe het die dreigement later op Twitter as ‘n klug afgemaak.

ACSA het verskoning vir die ongerief gevra, toe passasiers van die binnelandse aankomste terminaal as voorsorgmaatreël ontruim moes word.

Agt vlugte was geraak.

Die SAPD ondersoek die voorval en die motief daaragter.

“We would like to assure all our passengers that our security personnel will remain on high alert and all necessary precautions will be taken to ensure the continued safety of our passengers.”

Die lughawe is veilig verklaar en dienste is soos normaal hervat.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief