Brekende Nuus
Afrikaans

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms uitgereik

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms uitgereik

fotokrediet: SAWD
Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir dele van die Noord-Wes uitgereik.

Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is geldig vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike golwe is vir die Wes-Kaap uitgereik en ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir die Oos-Kaap.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan vrygestel word