Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik

Lees ook :

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir môre vir dele van die Noord-Kaap uitgereik. Daar sal ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, swaar reën, onstuimige wind en gevaarlike weerlig.

Lees ook: VSA-Demokrate wil Andrew oor Jeffrey Epstein ondervra

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is ook vir dele van die Noord-Kaap vir môre uitgereik, met ‘n moontlikheid van oorstromings, swaar reën, hael, onstuimige wind en gevaarlike weerlig.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms met ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, swaar reën, onstuimige wind is vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en Gauteng uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: VSA-Demokrate wil Andrew oor Jeffrey Epstein ondervra

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief