Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir gevaarlike donderstorms vir Mpumalanga en Limpopo uitgereik.
Lees ook: Oorstromings in KZN eis 1 – nog 2 vermis
Daar is ‘n kans van oorstromings, swaar reën, groot hoeveelhede hael en sterk wind.
Mense word herinner om lopende water te vermy.
Die weerdiens herinner mense om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Oorstromings in KZN eis 1 – nog 2 vermis





