Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KZN uitgereik

Lees ook :

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, grondverskuiwings, onderbreking van noodsaaklike dienste en vallende klippe.

Lees ook: Reën vir die week voorspel

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir donderstorms is vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Oos-Kaap, Mpumalanga en Limpopo uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van skade aan infrastruktuur, verlies van landbouprodukte, hael, oorstromings en onderbreking van noodsaaklike dienste.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Reën vir die week voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief