Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën uitgereik vir Gauteng, die Noord-Wes en Vrystaat.
Lees ook: Storms voorspel tot Donderdag
Noord-Wes, Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo is met ‘n geel vlak 4-waarskuwing oor swaar reën gemaan, terwyl die Oos-Kaap met ‘n geel vlak 2-waarskuwing bedag moet wees op erge donderstorms.
Die Saws het reën tot Donderdag voorspel.
Bronne: Saws
Lees ook: Storms voorspel tot Donderdag





