Powerball uitslae vir 18 Februarie 2025
Boerpotte: PowerBall: R10 miljoen PowerBallPLUS: R14 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 16, 19, 34, 36, 43 PowerBall: 16 PowerBallPLUS: 04, 12, 24,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,816 op Tuesday 18 February 2025.
Boerpotte: PowerBall: R10 miljoen PowerBallPLUS: R14 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 16, 19, 34, 36, 43 PowerBall: 16 PowerBallPLUS: 04, 12, 24,…
NOORD-KAAP. – Itumeleng Bendow Machabe (27) is vandag in die hooggeregshof in Kimberley op aanklagte van Relebogile Segami (11) se moord en verkragting en…
KWAZULU-NATAL. – Twee vermeende rowers is vroeër vandag (Dinsdag) deur die polisie tydens ‘n skietery in Nhungwane Area 1, Inanda, doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda…
NOORDWES EN GAUTENG. – Ses verdagtes is in Noordwes en nog vier in Gauteng in besit van inkgevlekte banknote gearresteer. In Noordwes het verdagtes…
GAUTENG. – Gautrain-dienste tussen Park- en Rosebank-stasies is nog nie hervat nie, nadat daar deur ‘n privaat persoon op ‘n erf bo die Gautrain-tonnel…
Samesprekings om Elon Musk se Starlink-diens in Suid-Afrika te lisensieer, is opgeskort na president Cyril Ramaphosa se woordvoerder gesê het Ramaphosa wil nie besigheid…
VRYSTAAT. – ‘n Ma (36) is Vrydag in die Phuthaditjaba-landdroshof vir kinderverwaarlosing tot twee jaar direkte tronkstraf, in geheel vir vyf jaar opgeskort, gevonnis.…
Europese reguleerders het waarskuwings uitgereik oor “gevaarlike” produkte wat onder andere deur Temu en Shein verkoop word. Lees ook: Sowat 30 mense dood in…
Remember when watches just told time? Cute, right? Now, they tell you how many steps you’ve taken, how well you (didn’t) sleep, and remind…
Koop jou maalvleis vir jou burger-aand by die Beefmaster Factory Shop op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af op die Google Play Store of…