Oranje vlak 8-waarskuwing uitgereik vir vandag

Lees ook :

Oranje vlak 8-waarskuwing uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Tornado tref Welkom

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 8-waarskuwing vir erge reën vir KwaZulu-Natal uitgereik, asook ’n oranje vlak 5- en oranje vlak 6-waarskuwing vir erge reën vir Gauteng, Mpumalanga en Limpopo.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor moontlike oorstromings en mense word gewaarsku om versigtig te wees.

Mense word herinner om die weer in hulle omgewing dop te hou vir verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Tornado tref Welkom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief