Nuusflits Uitgawe 1,773 — Monday 6 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,773 op Monday 6 January 2025.
Rubriek: Sit dit af
As daar nou een ding in die vermaaklikheidsbedryf is wat my gelyktydig interesseer, frustreer en irriteer, dan is dit die feit dat die Here…
Vermiste joernalis in Indië dood in septiese tenk gevind
INDIË. – Mukesh Chandrakar, ‘n 32-jarige ondersoekende joernalis, is op 3 Januarie dood in ‘n septiese tenk in die Bijapur-distrik van Chhattisgarh gevind. Polisieberigte…
Lugwaardin van Swiss Airlines sterf nadat rook ‘n noodlanding afdwing
SWITSERLAND. – ‘n Lugwaardin van die Swiss International Airlines het op 30 Desember in ‘n hospitaal in Graz, Oostenryk, gesterf, na ‘n noodlanding weens…
Meghan Markle se pa oorweeg ’n nuwe lewe in Suidoos-Asië
Thomas Markle, die vervreemde pa van Meghan Markle, het aangekondig dat hy beplan om die VSA te verlaat en na Suidoos-Asië te verhuis, op…
Britse vrou en haar Suid-Afrikaanse verloofde dood in Vietnam-villa gevind
VIETNAM. – Die liggame van ‘n Britse vrou en haar Suid-Afrikaanse verloofde is op 26 Desember 2024 in ‘n vakansie-villa in Hội An, Vietnam,…
How to protect your privacy online
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. In the digital age, protecting your privacy online is more important than…
Seekoeie en krokodille bemoeilik soek-en-reddingsoperasies
LIMPOPO. – Lt.genl. Thebi Hadebe waarsku ouers ernstig om veral gedurende die reënseisoen na hulle kinders te kyk, nadat verdrinkings in water waarin krokodille…
Konstabel se beweerde moordenaars vasgetrek
OOS-KAAP. – Konst. Callan Andrews (29), wat in die kop geskiet is toe hy Oujaarsaand ‘n onklaar polisievoertuig aan die gang probeer stoot het,…
Capturing special moments: camera or phone?
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Capturing special moments has never been easier. Whether it’s a stunning sunset,…