OVK moet teen Di. sê oor MK-party se aansoek

Lees ook :

OVK moet teen Di. sê oor MK-party se aansoek
OVK moet teen Di. sê oor MK-party se aansoek fotokrediet: Canva

Lees ook: Onbekende persone probeer inbreek by Gautengse OVK-pakhuis

Die verkiesingshof het die OVK beveel om teen Dinsdag te antwoord op die MK-party se aansoek om die verkiesingsuitslae nietig te laat verklaar.

Die MK-party moet ook teen 27 Junie hulle beëdigde verklaring indien.

Volgens die MK-party sou hulle gewen het as die verkiesing “regverdig” was en eis dat die verkiesingsuitslae tersyde gestel moet word. Die MK-party beweer daar was onreëlmatighede tydens die stemmery en wil hê dat die verkiesing oor moet plaasvind.

Bronne: TimesLIVE, Briefly, SABC

Lees ook: Onbekende persone probeer inbreek by Gautengse OVK-pakhuis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief