Pa en dogter beseer tydens huisbraak

Lees ook :

Pa en dogter beseer tydens huisbraak
Pa en dogter beseer tydens huisbraak fotokrediet: Facebook

Lees ook: KYK: Selfoondief spring oor muur en steel foon in huis

HAZELMERE, KZN. – ’n Pa en sy dogter (23) is gister beseer tydens ’n huisbraak in Hazelmere.

Reaksie-eenheid SA (Rusa) is Sondagaand na die toneel ontbied. Twee gewapende verdagtes het die huis ingegaan en die familie van drie gedreig. Hulle het die pa met ’n vuurwapen geslaan en sy dogter in die rug gesteek.

Die rowers het met ’n onbekende bedrag geld, ’n skootrekenaar, selfone en ’n televisie in ’n wit Renault Triber weggekom. Die pa en dogter is privaat na ‘n hospitaal geneem.

Bronne: Facebook

Lees ook: KYK: Selfoondief spring oor muur en steel foon in huis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief