Pa en dogter sterf van dodelike sampioene deur vriend gegee

Lees ook :

Pa en dogter dood nadat hulle dodelike sampioene eet wat deur vriend aan hulle gegee is fotokrediet: X

THAILAND. – ’n Pa en dogter is oorlede nadat hulle wilde sampioene geëet het wat deur ’n familievriend aan hulle gegee is.

Lees ook: Waarskuwings vir brandgevaar vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik

Boonpan (78) en sy dogter Wijitra (40) is op 22 Augustus dood nadat Wijitra sampioene wat deur ’n familievriend aan hulle gegee is vir haar ma gegee het om ’n kerrie van te maak.

Boonpan en Wijitra het eerste van die kerrie geëet. Boonpan het aan tafel skuim om die mond gekry en het stuipe gekry voor hy voor sy familie ineengestort het.

Die familie het na Wijitra se kamer gehardloop en haar bewusteloos gekry. Albei is by die hospitaal dood verklaar.

Die sampioene is weggestuur om ontleed te word, terwyl die polisie die saak ondersoek.

Bronne: Metro, Daily Mail, Mirror

Lees ook: Waarskuwings vir brandgevaar vir verskeie provinsies vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief