Pa met breinkanker groet babaseuntjie voor hy doodgaan

Lees ook :

Foto: LiG

Johan “Pikkie” Swanepoel kon nie langs die bed staan toe sy vrou Claudia geboorte gegee het aan hulle seuntjie Blake nie. Johan was sterwend aan breinkanker en het in sy eie bed gelê, só gedraai deur die personeel by MediClinic Louis Leipoldt in Bellville dat hy sy vrou se hand kon vashou én in die groot oomblik kon deel.

Luister na hulle aangrypende storie, soos aan Conette le Roux van LiG, vertel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief