Nuusflits Uitgawe 1,605 — Monday 22 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,605 op Monday 22 July 2024.
Pa met breinkanker groet babaseuntjie voor hy doodgaan
Johan “Pikkie” Swanepoel kon nie langs die bed staan toe sy vrou Claudia geboorte gegee het aan hulle seuntjie Blake nie. Johan was sterwend…
Beskuldigde kry borg in sake van strafbare manslag
GAUTENG. – Gert Laurence van Emmens (55) is deur die Fochville-landdroshof op aanklagte van strafbare manslag op borg van R20 000 vrygelaat. Lumka Mahanjana,…
KYK: Karlien van Jaarsveld se ‘Katrientjie Katryn’ – ‘n innerlike reis
Karlien van Jaarsveld, gewilde sangeres, het in haar jongste enkelsnit-vrystelling ‘n pelgrimstog aangepak. Katrientjie Katryn gaan oor haar innerlike reis deur moeilike tye in…
Voormalige bokser doodgeskiet
GAUTENG. – Mark “Striker” Strydom (54), ‘n voormalige swaargewigbokser, is Saterdag buite die Grand Slam Sportsdiner in Elmstraat in Edenvale doodgeskiet. Strydom was glo…
CrowdStrike sê baie toestelle is al reggemaak
Lees ook: 8.5 m. Windows-toestelle deur Crowdstrike-onderbreking geraak CrowdStrike, die kubersekuriteitmaatskappy, het gesê ‘n klomp toestelle wat deur die IT-onderbreking geraak was, is al…
Twee mans vermis in branders by Milnerton
Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur MILNERTON. – Twee mans, 19 en 20 jaar oud, is vermis na…
Twee wat glo bergfietsryers beroof op Constantiaberg vasgetrek
WES-KAAP. – Twee verdagtes het hulle rieme styf geloop toe hulle glo bergfietsryers in die area van die Tafelberg Nasionale Park bokant Houtbaai beroof…
Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel
Lees ook: Joe Biden onttrek uit presidensiële resies Sbu Nkosi, die Springbokvleuel, het glo positief vir ‘n verbode middel getoets. Nkosi, wat ‘n een…
Wêreldhof verklaar Israel se besetting van Palestynse gebiede onwettig
Lees ook: Israel teiken Hoethi’s in Jemen na aanval op Tel Aviv DEN HAAG. – Die Internasionale Geregshof het Israel se besetting van Palestina…